BecomingKids Kamp

BecomingKids Kamp

Becomingkids Kamp 5-7 Mei 2017 het 13 opgewonde kinders en 10 gewillige vrywilligers gaan kamp by die pragtige Kjik in de pot. ‘n Baie besonderse kamp terrein waar jy elke nag gegroet word deur sterre en die oggende met die mooi berge om jou. Vrydagaand het...