+27 21 8833458 info@stellumthombo.co.za

Stellumthombo aanlyn kursusse is gemaak om jou toe te rus om te verseker kinders kry die beste moontlike ondersteuning om te floreer

Wat gaan jy leer

Ons kursusse is om jou praktiese vaardighede te leer wat jy vandag kan toepas.

Geen van Stellumthombo se kursusse is geakrediteer nie, want ons fokus is om jou die nodige relevante toerusting te gee wat jy vandag kan gebruik. Ons kursusse verander konstant om al die verandering in die land in ag te neem om jou die beste ondersteuning en gepaste kennig moontlik te gee. 

Verander die wêreld

Deur die regte intervensies kan ons die toekoms van ‘n kind drasties verander

himenaeos. Sed molestie, velit ut eleifend sollicitudin, neque orci tempor nulla, id sagittis nisi ante nec arcu. Fusce porta bibendum convallis. Morbi fringilla sollicitudin scelerisque. In pellentesque

Mentorskap

Ons bied ook mentorskap aan vir enige VKO wat belangstel. 

Om seker te maak jy kry die meeste waarde uit ons kursusse, is ons ook bereid om jou te mentor om enige ander vrae of uitdagings te help aanspreek. 

FAQ

Hoeveel kos dit?

Op die oomblik is al ons kursusse gratis, vir ons is die belangrikste om ‘n impak en verskil te maak deur ons kennis te deel.

Waar word dit aangebied

Die kursusse is almal aanlyn beskikbaar, maar ons is ook bereid om dit in persoon aan te bied as jy in die Wynland is. Kontak ons vir meer inligting. (COVID-19 regulasies afhangend)

Hoe lank vat dit

Elkeen van die kursusse verskil, maar aangesien dit aanlyn beskikbaar is kan jy inskakel waneer jy tyd het en dit op jou eie tyd voltooi. 

Is dit in Engels beskikbaar?

Tans is ons kursusse slegs in Afrikaans. As ons sien die belangstelling is genoeg sal ons dit moontlik vertaal in ander tale. 

 

Hoe lank het ek toegang?

Jy het lewenslank toegans tot die teorie van ons kursusse. Die praktiese voorbeelde is daar beperkings op, maar word vooraf verduidelik.

Kan ek dit aflaai?

Nee, tans is dit net op die webtuiste beskikbaar, maar indien daar data of toegang probleme is kan jy ons gerus kontak om ‘n ander reëling te tref. 

Het jy enige vorige ondervinding nodig

Nee, geen vorige ondervinding is nodig nie, jy moet net tans in die VKO ruimte werk. 

Is jy reg om te leer?

Skep nou ‘n rekening of teken in. 

Subscribe To Our Newsletter

Subscribe To Our Newsletter

Become part of the Stellumthombo community to keep up to date with the recent developments.

You have Successfully Subscribed!