+27 21 8833458 info@stellumthombo.co.za

ECD Besigheidsbestuur 10 Ure

Gedurende die kursus kyk ons hoe mens n ECD bestuur in tye van verandering. Dit is nie meer genoeg om net die regte boksies te tick nie, maar mens moet op ‘n manier gereed wees vir verandering. 

Die kursus ky na die tradisionele bestuur vaardighede, maar ook hoe om kapasiteit te skep om innoverend te wees indien nodig.

 

Identiteit en leierskap

Simon Sinek help ons om op die regte plek te begin. Hy sê dat vir enige besigheid of organisasie om te verstaan, moet mens begin by die hoekom. 

Hierdie hoofstuk help jou om uit te vind hoekom jy bestaa, wat is jou misie en wat is jou visie. 

1hr. 10min.

Verstaan jou konteks

In die hoofstuk kyk ons na hoe lyk jou klante, hoe lyk jou kompetisie en  watter vrae kan jy vra om die regte inligting te kry om die behoeftes van toekomstige klante beter te verstaan. 

2hrs. 27min.

Finansies

In die hoofstuk kyk ons na jou om finansies te bestuur. Ons kyk na hoe om uit te werk wat jy kan vra (prys), hoe om kostes te minimaliseer bestuur en hoe om te kyk na alternatiewe inkomstes indien nodig.

 2hrs 1min.

Bemarking

Jy weet teen die tyd hoe jou teiken mark lyk, wat hulle kan bekostig en hoeveel jy hulle moet vra, en hoeveel in die skool moet wees om ‘n inkomste te maak. Nou is die vraag, hoe hoor hulle van jou? In die hoofstuk ons na bemarking. Watter kanale moet mens gebruik en wat moet jy vir hulle sê.

1hr. 35min.

Personeel bestuur

Dit is alles goed en wel dat jy nou alles gereed het om te begin, maar nou kyk ons na wie die sentrum dag na dag opperasioneel hou. Jou werknemers is sentraal tot die sukses van jou sentrum en die hoofstuk kyk na wat jy in plek moet hê om almal gelukkig en  1hr. 35min.

Ruben Scheepers

Instructor

 

Ruben het ‘n MBA en ‘n passie vir entrepreneurskap en opvoedkunde. 

 

 

Subscribe To Our Newsletter

Subscribe To Our Newsletter

Become part of the Stellumthombo community to keep up to date with the recent developments.

You have Successfully Subscribed!